YouLyric
Sign in
Sign up for free
My Blinde Hart
Share
Jim Reeves
What's this song about?
Generate meaning
1
My blinde hart wil geen oomblik langer weet nie
2
dat ek vir jou nooit regtig kan vertrou..
3
My blinde hart sal jou nooit kan vergeet nie -
4
dalk het jy my harteloos verlei...
5
' Duisend mooi beloftes het jy nooit gehou nie,
6
maar geduldig bly ek in my uur van smart;
7
My dwaasheid eis dat ek jou nooit meer moet wantrou nie -
8
daarom leef jou beeld hier in my blinde hart.
9
' Duisend mooi beloftes het jy nooit gehou nie,
10
maar geduldig bly ek in my uur van smart;
11
My dwaasheid eis dat ek jou nooit meer moet wantrou nie -
12
daarom leef jou beeld hier in my blinde hart.
27 views
0 meanings
Go Pro
Unlimited meanings ยท Priority generation
Upgrade