YouLyric
Sign in
Sign up for free
Generaal
Share
Nicholis Louw
What's this song about?
Generate meaning
1
Generaal Generaal ek kom jou dogter haal
2
My perd is opgesaal hier kom die man van staal
3
Generaal
4
Sy kon my gedagtes lees
5
'N Storie van ' oorlog
6
Wat vandag begin
7
Nooit sal ek daai dag vergeet
8
Het dadelik geweet
9
Ons gaan mekaar mos opvreet
10
Dis Finaal, dis finaal
11
GENERAAL GENERAAL EK KOM JOU DOGTER HAAL
12
MY PERD IS OPGESAAL HIER KOM DIE MAN VAN STAAL
13
GENERAAL GENERAAL EK KOM JOU DOGTER HAAL
14
EK WEET DIS RADIKAAL MAAR SY'S FENOMINAAL GENERAAL
15
Sy het my gesalueer
16
Ek kon myself nie keer
17
My hart is beseer
18
Haar pa se geweer
19
Is oorgelaai en ek sou
20
Nooit kon raai dit sou gebeur nie
21
Bomme ontplof hier binne my
22
En sy het haar fisier op my
23
Ek waai ' wit vlag ek gee oor
24
Generaal ek het my hart verloor
Country Is King Medley (Live at Grand We...
33 views
0 meanings
Go Pro
Unlimited meanings · Priority generation
Upgrade